Gallery
GRAAFF-REINET NUUS — Die pas afgelope Saterdag, 22 April, het menige Graaff-Reinetters op die Hoër Volkskool-gronde bymekaar gekom en deelgeneem aan ‘n landswye gebedsinisatief om vir Suid-Afrika te bid.
Dié geleentheid het saam met die Angus Buchan-saamtrek buite Bloemfontein en dié van ander gemeentes wat ook vir die land gebid het, geval.
Die sessie was daarop gemik om al die euwels wat die land en dorp se ontwikkeling en vooruitgang kniehalter, in gebed op te dra.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'