GRAAFF-REINET NUUS - Weg!-tydskrif se Erns Grundling en Toast Coetzer het onlangs in Graaff-Reinet gekuier.
'n Halfuur-lange episode van die tv-program "Agterpaaie" oor hul besoek aan Graaff-Reinet en die Vallei van Verlatenheid sal Woensdagaand, 3 Mei, op DSTV-kanaal 147 om 8nm uitgesaai word.
Moet dit nie misloop nie.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'