GRAAFF-REINET NUUS — Dit is wéér daai tyd van die jaar waar die bekende reuk van kerrievis in byna elke huis hang.
By die Edenhof Dienssentrum in Graaff-Reinet verkoop hul dié Paasfees die heel lekkerste kerrievis denkbaar.
Die kerrievis sal vanaf 4 April elke oggend by Edenhof beskikbaar wees.
'n Bakkie van 350ml beloop slegs R35.
Diegene wat graag bestellings wil plaas of meer wil uitvind, kan gerus vir Martie Bekker skakel by 083 232 3657.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'