GRAAFF-REINET NUUS - Hoërskool Jansenville het weer ‘n uitstekende 94% matriekslaagsyfer vir die 2023 akademiese jaar behaal.
In 2021 was die slaagsyfer 92,5% en in 2022 was dit 100%.
Elgardo Saulse is die skool se top student met ‘n gemiddeld van 65% gevolg deur Juriano Mbambeni met 64,8% in die tweede plek, en Lerato Rooi met 61% in die derde plek.
Die skool is veral trots op Juriano Mbambeni met sy onderskeiding in Geskiedenis.
Lerato Rooi met 'n gemiddeld van 61% het derde plek in haar klas behaal. Juriano Mbambeni is in die tweede plek met 64,1%.
Juriano Mbambeni het 'n onderskeiding in Geskiedenis behaal
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’