Advertorial
GRAAFF-REINET NUUS - Graaff-Reinet het ‘n besonderse winkel ryker geword met die opening van 'Cube' in Graaff-Reinet vroeër vanoggend, Vrydag, 1 Desember.
In 'Cube' is daar allerlei items op die rakke, van plastiekhouers, - glase en -kombuistoebehore tot verpakkingsmateriaal en speelgoed.
Hierdie winkel is beslis nie alledaags nie - gaan maak gerus ‘n draai en neem maar genoeg kontant saam.
Cube se besigheidsure is Maandae – Vrydae 08:00 – 17:00 en Saterdae 08:00 – 13:00.
Skakel die winkel by 049 891 0022 om meer inligting te bekom.
Lees die volle berig volgende week in die Graaff-Reinet Advertiser.
Soveel om van te kies!
Kom loer gerus in vir 'n groot verskeidenheid produkte.
Hier is iets vir oud en jonk.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'