ABERDEEN NUUS - Die Advertiser is vandag, Donderdag 30 November, saam met Roelf van der Merwe op sy plaas, Newlands, in die Aberdeen-omgewing.
Newlands Angoras en gasverkopers bied vandag weer die jaarlikse Newlands-veiling hier aan.
Die klasifisering van 270 Angoras, ramme en jong ooie, is deur, The House of Fibre, gedoen.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’