Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - Woensdag, 6 September, bied Phoenix Merinos hul vyfde veiling te Groenvlei, Graaff-Reinet, aan.
Besigtiging begin reeds om 08:00 die oggend, met die veiling wat om 12:00 afskop.
Die aanbieding bestaan uit 40 ramme en 370 ooie.
Skakel Johann by 82 401 0001 vir meer inligting hieromtrent of besoek www.phoenixmerinos.co.za.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Klein Karoo nuus'