GRAAFF-REINET NUUS — Op Dinsdag, 14 Maart, het GWK Beperk, Lewendehawe & Veilings Suid, ‘n baie suksesvolle vetvee veiling aangebied by die Graaff-Reinet skougronde.
Die veiling het bestaan uit ‘n 1 000 kleinvee en 300 grootvee.
GWK wil graag van die geleentheid gebruik maak om alle lojale ondersteuners te bedank.
Vir enige navrae, kontak asseblief bemarkingsadviseurs Bennie Kitching (072 875 1168 - Middelburg) of Jakes Vermaak (082 554 0880 - Graaff-Reinet).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'