Saturday 08:20
scattered clouds
Tomorrow:
overcast clouds 21°
Graaff-Reinet
Die derde laaste vertoning van Laerskool Noord, en die laaste in die Wes-Kaap, het die gehoor by George-kunsteteater maagkrampe gegee van al die lag. Na twee jaar en meer as 80 vertonings sluit die drie akteurs, Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck en Ilne Fourie, hul Afrikaanse komedie met 'n diep buiging af. O' ja, moenie vergeet van Neels Coetzee wat die rol van die bejaarde skoolhoof speel nie. Hy maak 'n skermverskyning tydens 'n zoom-vergadering. Diegene wat in die Oos-Kaap woon kan nog bespreek vir die laaste twee vertonings op 9 en 10 April.
Graaff-Reinet Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Graaff-Reinet Advertiser