KLEIN-KAROO NUUS - Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April in Oudtshoorn aangebied.
Die Kanna-pryse, 'n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind op Vrydag 22 April in Kaapstad plaas.
Die onafhanklike Kanna-paneel met Rafiek Mammon as sameroeper, het Gary Naidoo, Laetitia Pople, Diane de Beer, Alby Michaels, Marguerite Robinson en Robyn van de Rhede ingesluit.
Mammon sê: "Ons, as 'n onafhanklike paneel, sit letterlik elke oggend net voor agt al in 'n kamer en bespiegel oor die vyf tot ses stukke wat jy die vorige dag gesien het.
Lees meer op susterskoerant, Oudtshoorn Courant
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Klein Karoo nuus'