GRAAFF-REINET NUUS — Die jaarlikse basaar van die NG kerk in Adendorp word dié Saterdag, 5 Augustus, vanaf 14:00 aangebied.
Daar sal verskeie stalletjies wees wat tuisgebakte kosse, pannekoek, poeding en klein koekies verkoop.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'