GRAAFF-REINET NUUS - Laer Volkskool se nuwe prefekte het verlede Vrydag spanbou- en leierskapopleiding by die Camdeboo Nasionale Park gehad.
Johan Sparrius was in beheer van die spanbou en na ete het die prefekte en die onderwysers gesels oor verskillende aspekte van leierskap.
Die nuwe leiers het dit baie geniet en ook hulle leiereienskappe ten toon gestel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’