GRAAFF-REINET NUUS - Die Lusernskou by Cradock-skou het die volgende uitslae opgelewer:
Kobus Marais van Hofmeyr ontvang die GWK-wisseltrofee.
Die André Bezuidenhout-trofee vir Beste NLQI indeks is aan Matt Philps van Hofmeyr toegeken.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’