GRAAFF-REINET SPORTNUUS - Zenicke van Schalkwyk, 'n leerder van Laer Volkskool, het aan die Madibaz-swemgala te Gqeberha (Port-Elizabeth), deelgeneem.
Sy het vier goue, drie silwer- en twee bronsmedaljes verower.
Sy was ook 'n spanlid van 'n aflosspan wat uitstekend gevaar het.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'