GRAAFF-REINET SWEMNUUS - Twee van Laer Volkskool se dogters, Zenicke van Schalkwyk (links) en Carlien Oosthuizen, het die afgelope naweek aan die SSA vlak-2 kampioenskappe deelgeneem en baie goed gevaar.
Carlien het 3 silwer medaljes verower en Zenicke het 'n brons medalje gewen.
Dit is 'n groot prestasie, baie geluk!
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'