GRAAFF-REINET NUUS - Die eerste swemgala sedert Covid-19 sport hier kom pootjie het, is verlede Woensdag en Donderdag by Laer Volkskool aangebied.
Die leerders het die onderlinge kompetisie terdeë geniet en met groot entoesiasme aan die gala deelgeneem.
Fotogalery: Laer Volkskool swemgala
Dié sewe seuns neem 'n blaaskans na hulle 'n uitputtende swemnommer voltooi het.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'