CRADOCK NUUS - Laer Volkskool (LVS) se tennisspanne het Maandag na Cradock vertrek om teen Laerskool Cradock tennis te speel.
Uitslae:
Dogters 1ste span
- Enkels 3 - 3
- Dubbels 3 - 0
- LVS wen 6 - 3
Seuns 1ste span
- Enkels 1 - 5
- Dubbels 1 - 2
- LVS verloor 2 - 7
Seuns 2de span
- Enkels 3 - 3
- Dubbels 3 - 0
- LVS wen 6 - 3
Dankie aan die seuns van die 3de span wat ingestaan het.
Laer Volkskool se 1ste en 2de tennisspanne.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’