GRAAFF-REINET NUUS - Petrus Wolfaardt en Francois Naudé (heel bo) van Laerskool Volkskool in Graaff-Reinet is as twee van Suid-Afrika se top-60 o.12-tennispelers aangewys.
As gevolg van hierdie prestasie is dié duo deur Tennis Suid-Afrika uitgenooi om van 29 April tot 3 Mei aan die Nasionale Junior Kampioenskappe in Bloemfontein deel te neem.
Ons hou duim vas!
Petrus Wolfaardt
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'