GRAAFF-REINET NUUS - Vyf leerders van Laer Volkskool het verlede week hulle erekleure vir tennis tydens die skool se openingseremonie ontvang.
Die kranige tennisspelers is opgeneem in die Synergy Cup-span en het in Februarie in ‘n toernooi in Kimberley deelgeneem.
Agter van links is: Ancois Viljoen, Dante Dercksen en Mynette Viljoen. Voor is Nele Wolfaardt en Izak Naude.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'