GRAAFF-REINET RUGBYNUUS - Hoër Volkskool leerders Chris van Heerden en Ruben van der Merwe het tydens die Junie-vakansie uitgedraf vir die o.19-OP Plattelandspan tydens die SA Platteland-toernooi in die Vrystaat.
Van Heerden is ook aangewys as Beste Voorspeler van die Toernooi.
Beide Van Heerden en Van der Merwe is ingesluit in die span wat tydens die Vakansie Italië sal toer.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'