SPANDAU NUUS - Spandau se eersterugbyspan is gerat vir die groot wedstryd tussen hulle en Asherville.
Die kaptein, Tiaan Plaatjies, sê: "Op my beurt as kaptein wil ek net vir my spanmaats dankie sê. "
"Ons wil net die beste hê vir ons skool en voorspoed toewens aan beide skole. Ons sien regtig uit na die clashes. Mag die beste span wen. FIAT LUX!"
'Ons bring jou die nuutste Spandau, Karoo nuus'