Video
SPORTNUUS EN VIDEO - Spandau Sekondêr van Graaff-Reinet het vanmiddag die Eastern Cape FNB Supersport Schools Clash titel verower.
Die seëvierende rugbyspan het Ndzondelelo High van Ibhayi in Gqeberha 24 - 14 verslaan.
Geluk manne!
VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’