GRAAFF-REINET NUUS - Die o. 13A-rugbyseuns van Laer Volkskool het onlangs aan 'n Somerfees in Burgersdorp deelgeneem.
Hulle wen al vier wedstryde, maar verloor die halfeindstryd teen Karel Theron.
Die uitslae is soos volg:
- Wen Burgersdorp 28 - 7
- Wen Beaconhurst 15 - 0
- Wen Aliwal-Noord 45 - 0
- Wen Grens 47 - 0
- Verloor Karel Theron in die eindstryd 0 - 15.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'