RUGBYNUUS - Volkskool se onder 15A span het gister 'n naelskraap oorwinning van18 - 14 teen Union se onder 15A span behaal.
Die wedstryd het om 12:10 by die Botaniese Tuine se sportgronde plaasgevind.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’