CRADOCK NUUS - Rugby-, netbal- en hokkiespanne van Laer Volkskool het Saterdag 22 Julie na Cradock gereis waar daar in ysige koue meegeding is.
Cradock Voorbereidingskool het al die rugbywedstryde met goeie tellings gewen.
Hokkie:
- o. 8 A Cradock verloor 0 - 12
- o. 8 B Cradock wen 4 - 3
- o. 7 A Cradock wen 3 - 2
- o. 7 B Spanne speel gelykop - drie elk
- o. 9 A Cradock verloor 0 - 3
- o. 9 B Cradock verloor 0 - 2
Netbal:
- o. 7 A Cradock wen 2 - 1
- o. 7 B Cradock wen 1 - 0
- o. 8 A Cradock verloor 1 - 2
- o. 8 B Cradock verloor 0 - 1
- o. 9 A Cradock verloor 0 - 7
- o. 9 B spanne speel gelykop - een elk
Rugby:
- o. 7 A - Cradock wen 25 - 5
- o. 9 B - Cradock wen 27 - 5
- o. 9 A - Cradock wen 35 - 0
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’