GRAAFF-REINET RUGBYNUUS - Kroonvale Primêr-leerder Jay-Leigh Mackelina is onlangs geskies vir die Oostelike-Provinsie se o/13-B rugbyspan.
Die Graad Sewe-leerder sal vanaf 7 tot 8 Junie aan ’n toernooi in Outshoorn deelneem.
Daar sal hy, onder andere, teen spanne van Boland meeding.
Die skool is baie trots op dié kranige sportman.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'