GRAAFF-REINET NUUS - Kevin Oormeyer, 'n leerder van die Spandau Sekondêr het die Oos-Kaap o.15-rugbyspan in Johannesburg tydens die nasionale skole kampioenskappe van 11 tot 15 Junie verteenwoordig.
Hy het sewe drieë vir sy span gedruk.
Die o.15-span waarin Kevin Oormeyer opgeneem is.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'