Update
GRAAFF-REINET NUUS - "Die dooie punt rakende die afstel van Spandau- en Asherville se interskole-byeenkoms is opgelos," so sê Annie Arries, voorsitter van Spandau Sekondêre Skool se beheerraad en Alfred Freddy Pannies, voorsitter van Asherville Sekondêre Skool se beheerraad.
Die twee skole se ouers, saam met beide die hoofde, het vanmiddag vergader en finaal besluit dat die clash definitief gaan voortgaan.
Dit sal, soos beplan, van 24 tot 29 Julie plaasvind.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’