GRAAFF-REINET Hoër Volkskool se netbal- en hokkiespanne het onlangs na Uitenhage gereis om teen Hoërskool Brandwag te speel. Volkskool se o.16A-hokkiespan het 5-0 gewen, terwyl die eerstespan gelykop gespeel het met 1-1.
Volkskool se o.16A-netbalspan het net-net 17-19 verloor, terwyl die eerstespan 28-18 gewen het.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'