GRAAFF-REINET NUUS - Verskeie leerders van Hoër en Laer Volkskool het ná afloop van die Oos-Kaapse boogskietkampioenskappe gekwalifiseer vir deelname aan die nasionale interskoleboogskiet-kompetisie.
Beide hul afrigters, Beyers en Carol Cronjé, is in die Oos-Kaapse alumnispan opgeneem.
Leerders van Hoër Volkskool wat in die Oos-Kaapse A-boogskietspan opgeneem is, is van links: Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht, Beyers Cronjé (afrigter), Lieben Bekker en John Read.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'