CRADOCK NUUS - Vier gimnaste van die Synergy-gimnastiekklub in Cradock het onderskeidelik op 7 en 22 Mei aan die Oos-Kaapse Gimnastiek Assosiasie, Oos-Kaapse Artistiese tweede en derde ronde uitdunne in Gqeberha deelgeneem.
Die gimnaste het goed gevaar en die volgende medaljes verwerf.
Vlak 1
- Adriana Aidela - bronsmedalje
Valk 2
- Dane Swanepoel - bronsmedalje
- Terry-Anne Cronjé - bronsmedalje
Vlak 3
- Mieke Adams - silwer- en bronsmedalje.
Al vier gimnaste neem 11 tot 12 Junie deel aan die Oos-Kaapse Gimnastiek Assosiasie se Artistiese vierde en vyfde uitdunne.
Dane Swanepoel
Adrian Aidela
Terry-Anne Cronjé
'Ons bring jou die nuutste Cradock, Karoo nuus'