VENTERSTAD NUUS - Die Midwaters-rolbaltoernooi is die afgelope naweek by die Gariepdam gehou en die span van Venterstad het as wenners uit die stryd getree.
Van links is Ziggy van Vuuren, Sakkie Wolfaardt, Alta van Niekerk en Sybrandt van Niekerk saam met Willers Brand, klubvoorsitter (heel regs).
'Ons bring jou die nuutste Venterstad, Karoo nuus'