ROLBAL NUUS - Die jaarlikse rolbalkompetisie tussen Union High en Hoër Volkskool Woensdagaand, 24 Julie, by Graaff-Reinet Rolbalklub was weereens 'n aand vol pret, maar ook ernstige rolbal.
Twee-en-dertig spanne het ingeskryf en die eindtelling was 16 elk.
Union en HVS se spanne het gelyk gespeel. Van links is: Donovan Burger, Wayne Murray, Robert Mills, John Laskem, Regard Nieuwenhuizen, Thinus Ferreira, Johan Pretorius en Bertie Pretorius.
Union High teen Hoër Volkskool tydens hulle jaarlikse rolbalkompetisie by Graaff-Reinet Rolbalklub. Van links is: Grant Lemke, Tiaan van Zyl, Zeld Blom, Pieter Pienaar, Neil Scherer, Dave Neill, David Langnead en Francois Oosthuizen.Foto's: Ben snyman
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’