GRAAFF-REINET NUUS - Krieketspeler van die kwartaal Tristan Hope, Spur-eienaar Andrew Cherrington, en tennisspeler van die kwartaal Jani van der Merwe.
Die twee jong talente het elk 'n geskenkbewyse ter waarde van R300 ontvang.
Sien binnekort foto’s van die spelers van die week op ons webtuiste.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'