GRAAFF-REINET NUUS — Op Dinsdag, 22 Augustus, het 24 leerders van Hoër Volkskool aan die WOW Spelfees se distrikskampioenskappe deelgeneem.
Ses leerders is deur na die provinsiale kompetisie wat op 2 September in Port-Elizabeth gaan plaasvind.
Carlin Jansen was die algehele wenner van die Graad 9's.
Baie geluk aan ak die leerders wat deelgeneem het en voorspoed aan die wat Saterdag gaan deelneem.
Astrid Langeveldt, Jade Janse van Vuuren, Juryna Fourie, Karen van der Berg, Carlin Jansen en Annika Fitzgerald.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'