SPANDAU NUUS - Spandau se eerste vlugbalmeisiespan weet hulle gaan al die balle oor die net kry. Abigail Botha, die span se kaptein sê: "As die vlugbalkaptein voel ek dat dit 'n voorreg is om deel te wees van die span."
"Ek wens alle voorspoed vir die twee skole, mag die beste span wen en die beste daaruit kry."
"Aan my span wil ek net sê VOLHARD. FIAT LUX!"
'Ons bring jou die nuutste Spandau, Karoo nuus'