SPANDAU NUUS - Spandau se eerste seunsvlugbalspan is ewe gereeds vir die groot dag. Thomas Bezuidenhout, die kaptein, sê: "Dit is weer tyd vir die clashes."
"Mag hierdie jaar se kragmeting in goeie gees geskeid."
"Sterkte en voorspoed vir my span en ons opponente. FIAT LUX!"
'Ons bring jou die nuutste Spandau, Karoo nuus'