SPANDAU NUUS - Spandau se eerstenetbalspan sien uit daarna om kragte met Asherville te meet. Natasha Adams, hul kaptein sê: "Ons is baie opgewonde en sien vreeslik uit na die clashes omdat Covid-19 ons vir twee jaar daarvan beroof het."
"Ons is goed op dreef met ons voorbereidings en wens die A-Span van Asherville alle voorspoed en sterkte toe. Mag netbal tydens die clashes seëvier."
"FIAT LUX!"
'Ons bring jou die nuutste Spandau, Karoo nuus'