GRAAFF-REINET NUUS - Vriendskapbande tussen Spandau en Michausdal Sekondêr, Cradock. is die laaste paar jaar goed op dreef.
Jaarliks kuier die twee skole oor en weer en ding mee op sportgebied in rugby, netbal en skaak. Gemengde uitslae is behaal waarvan Spandau in meeste kodes met die louere weggestap het.
Spandau A-rugbyspan wen 37-12. Michausdal se A-netbalspan het met 28-19 gewen.
Die komende naweek ding Spandau Sekondêr met Murrayburg Sekondêr mee.
Daar is ook in skaak meegeding.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'