GRAAFF-REINET SPORTNUUS - Drie plaaslike ruiters, Janey Krige, Zilike de Jager en Zanki Botha, het onlangs die Junior Protea Ruiterkunsspan verteenwoordig in 'n kompetisie teen Namibië.
Janey is afkomstig van die Graaff-Reinet omgewing maar is tans verbonde as Graad 10-leerder aan Kingswood College, Zilike, wat heet van Aberdeen is 'n Graad 12-leerder by Hoër Volkskool en Zanki is 'n Graad 9 Hoër Volkskool-leerder.
Die SA-span het tydens dié kompetisie goud gewen in beide die 3-gang en 5-gang afdelings.
Zanki Botha.
Zilike de Jager.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'