GRAAFF-REINET POSDUIFNUUS - Lede van die Merino Posduifklub in Graaff-Reinet het nie tydens die onlangse twee Laingsburg-wedvlugte teleurgestel nie.
"Deur stadige wedvlugte word die beste duiwe altyd die wenners," het 'n verteenwoordiger van die klub aan die Advertiser gesê.
Die uitslae was soos volg:
Laingsburg 2 OPE
- Oswald van Gent : 1,6,7,10,11. JR Marais : 2,3,4,9,14,15. David Hampton : 5,8,12,13.
Laingsburg 2 JO
- JR Marais : 1,10. Oswald van Gent : 2,8,11. David Hampton : 3,6,12,13,14. Benitos : 4,5,7,15. Eugene Mackelina : 9.
- Sakemans Wedvlugwenner: Carmon Bakery
Laingsburg 3 Ope
- David Hampton : 1,2,3,5,7,9,15. Oswald van Gent : 4,14. Eugene Mackelina : 6,13. George du Plessis : 8. JR Marais : 10,11,12.
Laingsburg 3 JO
- David Hampton : 1,2,3,5,6,7,10,13. Eugene Mackelina : 4,11,14,15. George du Plessis : 8,9,12.
- Sakemans wedvlugwenner: Mesh & Steel
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'