GRAAFF-REINET NUUS - Lede van die Merino Posduifklub in Graaff-Reinet het nie tydens die onlangse twee Laingsburg-wedvlugte teleurgestel nie.
"Deur stadige wedvlugte word die beste duiwe altyd die wenners," het 'n verteenwoordiger van die klub aan die Advertiser gesê.
David Hampton en JR Marais het veral goed presteer.
Lees die volle uitslae in Donderdag se Graaff-Reinet Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'