GRAAFF-REINET NUUS - Plaaslike gimnaste het by die South Zone-gimnastiekkampioenskappe in Uitenhage die medaljes behoorlik ingeryg.
Die kampioenskappe het van 21 tot 23 Junie plaasgevind.
Wes Kaap, Oos Kaap en Noord Kaap het aan die kampioenskap deelgeneem, wat slegs vir vlak 1 tot 3 artistiese gimnaste bedoel is.
Lees al die uitslae in Donderdag se Graaff-Reinet Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'