GRAAFF-REINET NUUS - Die Graaff-Reinet-rolbalklub het die afgelope naweek 'n parekompetisie gehou.
Meranda Luckoff en Elna de Klerk het die damesafdeling gewen terwyl Hansie en Damion Jordaan se pa-en-seun-kombinasie vir hulle vir 'n wen gesorg het.
Meranda Luckoff en Elna de Klerk.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'