KAROO NUUS - Naudé van der Merwe het Saterdag 14 Oktober eerste plek in die seuns afdeling by die Tri the Karoo-driekampbyeenkoms in Graaff-Reinet behaal.
Die kinder-driekamp afdeling het uit 'n 150 m swem, 4 km fietsry en 1 km hardloop bestaan.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’