GRAAFF-REINET NUUS - Onderwyserseresse van Narsingstraat Primêr het verlede Vrydag in spesiale T-hemde van Netbal SA gees gevang by die skool vir aanstaande jaar se Wêreldbekernetbaltoernooi wat in Suid-Afrika aangebied gaan word.
Narsingstraat Primêr is die eerste skool op Graaff-Reinet wat Netbal Vrydag gevier het in aanloop tot aanstaande jaar se Wêreldbekertoernooi.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'