Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Hoër Landbouskool Marlow was op 29 Julie 'n miernes van bedrywighede tydens hul jaarlikse interskole teen Pearson Sekondêr van Gqeberha.
Twee spanne het ook teen Hoërskool Winterberg meegeding.
Uitslae
Marlow vs Pearson:
- Eerste span, Marlow 33 - 19 Pearson
- Tweede span, Marlow 40 - 14 Pearson
- Derde span, Marlow 39 - 8 Pearson
- Vierde span, Marlow 25 - 0 Pearson
- o. 16 A, Marlow 54 - 15 Pearson
- o. 16 B, Marlow 59 - 0 Pearson
- o. 15 A, Marlow 22 - 5 Pearson
- o. 15 B Marlow 29 - 0 Pearson
- o. 14 A, Marlow 7 - 8 Pearson
- o. 14 B, Marlow 15-5 Pearson
Uitslae
Marlow vs Winterberg:
- o. 15 C, Marlow 12 - 29 Winterberg
- o. 14 C, Marlow en Winterberg speel gelykop, vyf elk.
VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’