GRAAFF-REINET NUUS - Ian Maré 'n leerder van Laer Volkskool het die afgelope naweek aan die 15de Novels Classic-tennistoernooi in De Aar deelgeneem.
Hy het baie goed gevaar en 'n tweede plek in die seuns o. 10-groep behaal.
Die Graaff-Reinet Advertiser wil geluk sê aan hierdie besonderse leerder.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’