GRAAFF-REINET NUUS - Vier leerders van Laer Volkskool het van 4 tot 6 Oktober aan die interprovinsiale- en interskole-boogskietlompetisies in Gauteng gaan deelgeneem.
Hulle het soos volg presteer:
Interskole:
• Eben Lötter
- Driedimensioneel - 260/300
- Bulls-Eye - 243/300
• Conrad Kleyn
- Driedimensioneel - 232/300
- Bulls-Eye - 284/300
• Helen Grobbelaar
- Driedimensioneel - 242/300
- Bulls-Eye - 250/300
• Erhardt Grobbelaar
- Driedimensioneel - 188/300
- Bulls-Eye - 201/300
Interprovinsiaal:
• Eben Lötter
- Bulls-Eye - 246/300
• Conrad Kleyn
- Bulls-Eye - 258/300
• Helen Grobbelaar
- Bulls-Eye - 239/300
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’