GRAAFF-REINET NUUS - Lugaston Baartman, 'n leerder van Spandau Sekondêr, is onlangs in die Oos-Kaap Iqhawe-week se o. 15-span opgeneem.
Hy en sy span sal op 2 Oktober in Johannesburg aan die nasionale toernooi gaan deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'